Die langverwagte inligtingsessie oor die regulasies vir die heropening van skole gedurende inperking, sal nou binnekort plaasvind. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en dr. Blade Nzimande, minister van wetenskap en innovasie vir hoër onderwys, sal Suid-Afrikaners oor dié saak toespreek.



