Skaap ná sewe jaar van selfisolasie op eiland gevind

Deel hierdie storie / Share this story

AUSTRALIË – ’n Skaap genaamd Prickles wat in 2013 met Tasmania se veldbrande vermis geword het, is ná sewe jaar van selfisolasie gevind en is nou baie groter.

Volgens die BBC het Aice Gray, boer, en haar familie op die ooi afgekom terwyl hulle op die plaas gebraai het.

Hulle het haar gevang en haar Prickles genoem oor haar stekelagtige pels.

Kyk hier na ’n video van Prickles: