Onluste-eenheid neem dwelmhandelaar in hegtenisFiND iT SpanApril 22, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Verdagte (23) is gister 21 April in Galeshewe in Kimberley in hegtenis geneem in verband met dwelmhandel. Die Openbare Orde Polisie-eenheid het dwelms en geld by die verdagte gekonfiskeer. Previous Post Boodskap van hoop op wolkekrabber geskryf Next Post Teler net oor ongebore hondjies besorg, terwyl ma-hond ly