KYK: Hoekom Covid-19 meer dodelik vir sommige is

Deel hierdie storie / Share this story

VSA – Hoemaak hierdie koronavirus, Covid-19 of SARS-CoV-2, sommige mense dood, maar ander nie?

Dr. Mike Hansen, ’n mediese dokter en Youtuber, het onlangs van hierdie vrae in ’n video beantwoord.

Kortliks bind die Covid-19-virus met ACE2-reseptore in die longe en ander gedeeltes van die liggaam, waar dit die liggaam se masjiniere oorneem en ’n sitokienstorm veroorsaak, sê hy.

Kyk hier na dr. Hansen se video: