Alkoholverbod rede vir drastiese daling in misdaad, sê Bheki Cele

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN – Bheki Cele, die minister van polisie, het die skerp daling in misdaad soos moord, verkragting en kaping aan die verbod op alkohol tydens die inperkingsperiode toegeskryf.

Kyk hier na die minister se toespraak: