SUID-AFRIKA – Die Suid-Afrikaanse lugdiens (SAL) beplan glo om al sy werkers teen einde April af te dank.
Dit het Mkhuleko Hlengwa, voorsitter van die staande komitee oor openbare rekeninge in die parlement (Skoor) in video-onderhoud met die SAUK gesê.
FiND iT het navraag by Tlali Tlali, woordvoerder van die SAL, gedoen.



