#FiNDiTverkeer: Ongeluk 40 km uit op Douglaspad

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Bakkie vol kruideniersware was ongeveer 40km buite Kimberley op die R357 in ’n ongeluk betrokke.

Volgens omstanders lê die bakkie op sy dak met kruideniersware wat orals versprei is. Die bestuurder en ’n passasier is ongedeerd.