SUID-AFRIKA – Die Suid-Afrikaanse reserwebank het die repokoers met nog ’n verdere 100 basispunte of te wel met 1% tot op 4.25% per jaar verlaag.
Dit maak dit die tweede keer wat die reserwebank die repokoers hierdie jaar verlaag het.
The Monetary Policy Committee (MPC) of the @SAReserveBank has decided to cut the repo rate by 100 basis points. This takes the repo rate to 4.25% per annum.
— SA Reserve Bank (@SAReserveBank) April 14, 2020



