Meterlesingsdag

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Dis vandag elektrisiteit- en watermeterlesingdag vir die wat dit self lees.

Neem ’n foto van die meter wat jy lees en e-pos deur na betrokke persoon soos op lys aangedui word.

In die subject-veld van die e-pos, sit jy die naam en straatadres van die persoon in wie se naam die eiendom is, asook jou munisipale rekeningnommer.

Vind die e-posadresse van die verantwoordelike persone bo jou woonbuurt hier:

NB! Moet ge-cc word na [email protected].

[email protected]
[email protected]
[email protected]
[email protected]
[email protected]

Beaconsfield
Belgravia
Boikhtsong
Carters Glen
Diamond Park
El toropark
Greenpoint
Hadison Park
Heuwelsig
Hillcrest
Homelite
Labram
Memorial Road
Monument Heights
New Park
Southridge

[email protected]
[email protected]
[email protected]

Collville
Floors
Homestead
Homevale
Homevalley
Jacksonville
Lerato park
Roodepan
Tswelelang

[email protected]
[email protected]
[email protected]

Ipopeng
Mankurwane
Retswelele
Rhodesdene
Santa
Sunset Manor
Tshwarang
Vergenoeg

[email protected]
[email protected]
[email protected]

Albertynshof
CBD
Chris Hani Park
De Beers
Floors
Galeshewe
Gemdene
Moghul park
New Park
Phutanang
Phutanang
Squirehill Park
Thambo square
Tlhageng
Verwoerdpark
West End

[email protected]
[email protected]
[email protected]
[email protected]

Verwoerd Park
Belgravia
Cassandra
De Beers
Ernestville
Galeshewe
Hadison Park
Herlear
Hull Street
Ipeleng
John Daka
John Mampe
Kagisho
Kimberley North
Mankurwane
Nobengula Ext
Promiseland

EFT van munisipale rekeninge

Indien jy jou rekening met EFT oorbetaal hier volg bank besonderhede en verdere inligting.

Bank: Standard Bank
Takkode: 050002
Rekeningnommer: 040065367

Gebruik jou munisipale rekeningnommer as verwysing.

E-pos bewys van betaling na: [email protected]