Groot brandstofprysverligting: wisselkoers klim skerp

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA – ’n Enorme daling in die prys van brandstof gaan vanaf Woensdag 1 April van krag wees.

Volgens die departement van energie se data word ’n verlaging van R1.88 per liter vir 95-petrol, R1.76 per liter vir 93 en R1.33 per liter vir diesel in die binneland aangewys.

Wisselkoers klim skerp

Die rand-dollar-wisselkoers het vanoggend 2 sent skrams van R18 per dollar gedraai.

Hier is die volledige persverklaring: