VSA – Prins Harry en Meghan Markle het glo “skelm” vanaf Kanada na Los Angeles getrek om daar huis op te sit.
Volgens The Sun, ’n Britse-poniekoerant, het die paartjie verlede week op ’n privaat vliegtuig die lang uit gevlug.
Dit volg nadat die paartjie vroeër die Maand hulle laaste byeenkoms as koninklikes in die Verenigde Koninkryk bygewoon het.



