Daar is in die stadium 554 gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika. President Cyril Ramaphosa het gisteraand ’n tydperk van totale isolasie in SA aangekondig. Sosiale aspekte en die reëls en regulasies wat in hierdie tydperk daarmee gepaard gaan, word nou bespreek. Kyk die regstreekse video hier:



