KYK: Cyril spreek Suid-Afrika toe oor Covid-19

Deel hierdie storie / Share this story

President Ramaphosa spreek vanoggend die nasie toe oor Covid-19 en hoe die land die uitbraak en die verspreiding daarvan hanteer.

Kyk na sy toespraak op DStv kanaal 403 of SABC 2 of kyk die regstreekse video van sy toespraak hier:

https://youtu.be/sBE6B9xeA7o