Luisterstories vir jou kinders in self-isolasie: Sabik en Navi se Wonderwêreld

Deel hierdie storie / Share this story

Hoe hou jy jou kinders besig die vakansie? Dit kan LANK raak as die klei opraak, die storieboeke almal gelees is en die inkleurprente almal ingekleur is.

FiND iT, in samewerking met die ouerskapswebtuiste, Moomie, bring vir jou 40 kinderstories oor die volgende 40 dae GRATIS!

Sabik en Navi is ‘n seuntjie en dogtertjie wat allerhande avonture aanpak. Hulle ontmoet die grashalmpies, klein mensies wat in die woud woon; Navi leer om haar vrese te oorkom en Sabik staan op teen boelies.

Sabik en Navi ontdek ‘n vreemde eier en vlieg na die Bonteberg. Hulle ontmoet Vlerrie die vlêrmuis en leer wat is ‘n bewertjie.

Gaan saam met jou kinders op die avontuur. Luister dit op jou telefoon of druk dit uit en maak ‘n boek. GRATIS!

Teken hieronder aan:




Subscribe

* indicates required