Cyril spreek SA eers vanaand toe oor Covid-19FiND iT SpanMarch 23, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story President Ramaphosa sal na verwagting die nasie eers vanaand 23 Maart oor Covid-19 toespreek. Hy gaan die finale maatreëls en riglyne vir die voorkoming en verdere verspreiding van die virus in Suid-Afrika bekendmaak. Previous Post FOPNUUS: Stemboodskap oor koronavirus Next Post Munisipaliteit waarsku teen onwettige byeenkomste