Oorhoofseverkeerslig in Memorialstraat omgevalMichael HawthorneMarch 17, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Oorhoofserobot by die ingang van die North Cape Mall in Memorialstraat is waarskynlik vanoggend deur sterk wind omgewaai. Dit versper ’n gedeelte van die pad. Wees versigtig indien jy daarlangs ry. Previous Post KBY: Hiér doen jy jou toets vir Covid-19 Next Post Inkopiesentrum maak vroeër oop vir bejaardes