KIMBERLEY – ’n Bord is by ’n waterlekkasie in Jawnostraat in Monumenthoogte opgerig, wat die Sol Plaatje-munisipaliteit vir die borg van die “watertuin” bedank.
’n Inwoner van die stad het foto’s van die sarkastiese bedanking aan FiND iT gestuur. Die water stroom al vir ’n geruime tyd daar.





