SUID-AFRIKA – Die AA het ’n enorme daling in die prys van petrol vir die komende maand voorspel.
Volgens die AA se data word ’n verlaging van R1.11 per liter vir petrol en R1.10 per liter diesel vir volgende maand getoon.