Korona: Getalle in SA styg na 51

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het Sondag afgekondig dat die koronavirus-getalle in Suid-Afrika binne ‘n dag met 13 gevalle toegeneem het. Saterdag het die bevestigde getal Suid-Afrikaners wat met die virus gediagnoseer is, op 38 gestaan.

Die nuwe gevalle is in Gauteng, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal.