Ramaphosa spreek nasie toe oor virus

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa spreek vanmiddag om 18:00 alle Suid-Afrikaners toe oor die korona-pandemie wat in SA uitgebreek het.

Tydens die kabinetsitting wat vanmiddag om 15:00 in die Uniegebou in Pretoria tot ‘n einde gekom het, is daar na al die verskillende kwessies gekyk wat ‘n impak op ons land het.

President Ramaphosa sal om 18:00 die maatreëls waarop besluit is, aan die nasie bekendmaak.

Foto: EWN