LIMPOPO – Die Protea Hotel Ranch Resort in Polokwane is onder streng toesig nadat dit as kwarantyngebied vir Suid-Afrikaners, wat van Wuhan in China gerepatrieer word, aangewys is.
Inwoners in die omgewing het gemengde gevoelens oor die groep wat so naby aan hulle gaan wees uitgespreek, berig News24.
Volgens die berig beweer personeel in die hotel dat hulle nie gereed was vir die nuus hulle dat verantwoordelik gaan wees om na die mense, wat vanaf koronavirus-geteisterde gebiede kom, om te sien nie.
Sien die Covid-19-werêldkaart hier.



