In Longstraat oorkant West End-klub staan ‘n Ford in die middel van die pad. Daar is niemand in die voertuig nie. Die kar se handbriek is vermoedelik nie opgetrek nie en die kar het tot in die pad gerol.
Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.



