Werkers douvoordag besig om straatligte te herstel

KIMBERLEY – Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit se elektriese-afdeling was vanoggend in Graham Edenstraat, in Klisserville, besig om straatligte te vervang.

1 thought on “Werkers douvoordag besig om straatligte te herstel

  1. Wil jule ni asb Bodleystraat, albertynshof se ligte kom herstel ni..ni een lig wat brand in di hele straat ni. Pikswartdonker en gevaarlik

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: