Moeder uit haar skoene verras

Deel hierdie storie / Share this story

FOCHVILLE – ’n Inwoner van Fochville was uit haar skoene deur haar dogter verras.

Miem Roodt was opgewonde van blydskap nadat sy ’n baba-Yorkie as ’n geskenk by haar dogter, Daleen Roodt Coetzee, ontvang het.

Coetzee het ’n video waarin Miem die babahondjie ontvang het op ’n Fabebook-groep gedeel.

Die video is sedert meer as 80 000 gekyk.