SUID-AFRIKA – Eskom het Fase 4-beurtkrag vanaf 14:00 vanmiddag aangekondig.
Die kragvoorsiener sê hulle het verwag om herstelde eenhede gister aan te skakel, maar dit gaan moontlik nie hierdie week wees nie. Beurtkrag word vir die week verwag.
Die aanvraag vir elektrisiteit het sedert Januarie toegeneem, sê Eskom.
Fase-4 beurtkragskedule
Buurtaanwysings
#POWERALERT 2
— Eskom Hld SOC Ltd (@Eskom_SA) March 10, 2020
Date: 10 March 2020
Stage 4 loadshedding will be implemented from 14:00 today due to additional breakdowns@News24 @TimesLIVE @eNCA @iol @SABCNewsOnline @TheCitizen_News @SAfmRadio @POWER987News @ukhozi_fm @METROFMSA @ewnupdates @Newzroom405 pic.twitter.com/rppnVw4xxj



