KIMBERLEY – Dit is vandag dr. Zamana Saul, permier van die Noord-Kaap, se verjaarsdag.
Saul het almal vir hulle gelukwensinge op sy spesialedag bedank. Hy sê dit het die dag net soveel meer spesiaal gemaak.
Die premier se Facebook-plasing het teen teen die tyd van publikasie meer as 682 likes verwerf.



