Vullisbrand op die N12 by die begraafplaasMichael HawthorneMarch 6, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Brand het langs die N12 by die begraafplaas naby die Caltex-vulstasie by Oranje Toyota Kimberley ontstaan. Motoriste word gemaan om verigtig deur die gebied te ry. Previous Post Ken jy werklik al die plaaslike bywette? Next Post Sol Plaatje voorsien gratis dienste aan ses huishoudings