Luke McNally, direkteur van Crickmay & Assosiates in Hilton, KZN, se werknemer is die 38-jarige man wat met die koronavirus in Suid-Afrika gediagnoseer is. Die werkgewer het sy kantoor gesluit en al sy werknemers werk tans van die huis af.
Bron: Netwerk24



