DURBAN – ’n 41-jarige man is doodgeskiet tydens ’n gestry na hy ’n made (maggot) in ’n pakkie mieliemeel Dinsdag by ’n plaaslike winkel gekoop het.
In ’n latere geskarrel tussen die polisie en gemeenskap is ’n seuntjie in die kop raak geskiet.
Bron: Daily News



