Pres. Cyril Ramaphosa het ’n sterk aanduiding gegee hoe pensioenfondse gebruik sal word om Eskom se skuld te delg.
Pres. Ramaphosa het na sy opsomming van die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (SANEF) in Kaapstad gesê Suid-Afrikaners is nie so goed daarin om met spaargeld te werk nie en om pensioenfondse aan Eskom te allokeer die monopolie se enigste redding sal wees.
Bron: Fin24



