Durban – ’n Agent van ’n inbelsentrum is vandag aan die moord en verkragting van ’n 7-jarige meisie in Waterloo skuldig bevind.
Laston Moodley (27) het sigbaar ontsteld voorgekom toe die uitspraak in die Durban-hooggeregshof voorgelees is.
Bron: Daily News



