SA staar moontlik resessie in die gesig

Deel hierdie storie / Share this story

Statistiek Suid-Afrika het dit op Dinsdag 3 Maart bekendgemaak hoe die ekonomie in die laaste kwartaal van 2019 met 1.4% gekrimp het.

Teenoor die vorige jaar het die ekonomie met 0.5% gekrimp. In dieselfde periode verlede jaar het die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste keer in bykans vier jaar gekrimp.

Bron: Fin24