Die polisie in Nigerië het 232 slagoffers, waaronder meisies so jonk as 10 jaar , van vermeende sekshandel en geforseerde arbeid in Niamey gered. Interpol sê meer as 100 polisielede het in Januarie klopjagte oor die duur van 10 dae gedoen.
Bron: Reuters



