Vermiste seun (2): amper drie maande later

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-WES: Die tweejarige seuntjie, Lebogang Kabo Motsamai, van die Lomanyaneng-gemeenskap in Noord-Wes is al seder 3 Januarie 2020 vermis.

Daar word vermoed die seun is moontlik ontvoer.

Daar is talle Amber Alert-boodskappe vir vermiste kinders uitgestuur om die polisie in hul soektog na die seuntjie te steun. Enigiemand met inligting kan die polisie by 086001011 of die ondersoekbeampte, kapt. BJ Moela, by 0824923785 skakel