KIMBERLEY – Inwoners van Kimberley is baie ongelukkig oor die slaggate in Smarttstraat in Southridge. Die gate strek regoor die hele pad en sommiges is verskriklik diep.
FiND iT het by Sol Plaatje-munisipaliteit navraag gedoen en die munisipaliteit is bewus van die probleem en is besig om aan ‘n oplossing te werk.



