KIMBERLEY – Hansie Galloway, die beskuldigde in die saak oor ‘n meisie wat in 2014 vermoedelik seksueel aangerand is, sou vandag in die landdroshof op Kimberley verskyn.
Galloway is die voormalige eienaar van Shadows Pub & Grill in Kimberley. Hy is in 2019 aangekla daarvan dat hy glo ‘n meisie seksueel misbruik het.
Die saak is uitgestel tot 9 Maart 2020.



