Hard Rock Café-restaurante regoor Suid-Afrika het vandag hulle nuwe spyskaart bekendgestel. Deel van hierdie spyskaart is ’n biefburger met 24-karaat goud oorgetrek wat jou R320 uit die sak gaan jaag.
Bron: Maroela Media