BETHLEHEM – Mduduzi Mdakane (41), van Bethlehem in die Vrystaat, het na bewering op Sondag 16 Februarie sy meisie Dibuseng Khahleli (27) vermoor. Die twee het waarskynlik in ’n hewige stryery betrokke geraak toe Mdakane ’n mes uitgehaal en haar in die kop gesteek het.
Bron: Netwerk24



