KWAZULU-NATAL – ’n Man (45) is Dinsdag omstreeks 12:00 in Glückstadt deur olifante doodgetrap. Die omstandighede rakende die man se dood word tans ondersoek.
Bron: Maroela Media