Wynvat-man oorleef bloedklont deur sy longe

Deel hierdie storie / Share this story

MPUMALANGA – Vernon Kruger (52) het 79 dae in ‘n wynvat in die lug bo Dullstroom, Mpumalanga deurgebring. Kruger het sy eie Guinness-wêreldrekord gebreek. Kruger het na hy hierdie rekord gebreek het, agtergekom iets is nie lekker nie en het uitgevind hy het ‘n bloedklont deur sy long oorleef.

Bron: Maroela Media