SUID-AFRIKA – Eskom het aangekondig geen beurtkrag word vir vandag verwag nie.
Die kragvoorsiener waarsku egter beurtkrag gedurende die res van die week is ’n moontlikheid.
Alhoewel die situasie volgens Eskom verbeter het, word gebruikers gemaan om steeds elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
#POWERALERT 1
— Eskom Hld SOC Ltd (@Eskom_SA) February 18, 2020
Date: 18 February 2020
No loadshedding expected today, but possibility of loadshedding during the week remains pic.twitter.com/SrZ5bpEUOU



