Vrou verwurg pasgebore babaseun

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN – Die polisie in Durban het op ’n pasgebore babaseun in ’n munisipale vullisdrom afgekom. Verdere ondersoek het hulle tot by ’n woonstel gelei, waar hulle ’n naelstring in ’n emmer gevind het. Die ma het haar baba verwurg en hom toe weggegooi.

Bron: Maroela Media