KIMBERLEY – ’n Verlate huis, wat in 2010 in Phakamile Mabijastraat afgebrand en ’n probleem vir die mense van die gemeenskap hier geword het, is bykans twee jaar nadat FiND iT daaroor berig, steeds ’n probleem.
Inwoners leef in vrees omrede dwelmgebruikers van die verlate erf gebruik maak. Lees ons vorige berig, Verlate huis gesondheidsrisiko in Phakamile Mabijastraat.














