Drie verbrande lyke in Muizenburg gevind

Deel hierdie storie / Share this story

MUIZENBURG – Die polisie in Muizenberg ondersoek tans drie moorde nadat drie verbrande lyke Sondagaand in Hillview gevind is. Die lyke kon tot op hede nie geïdentifiseer word nie. ’n Video is klaarblyklik op sosiale media versprei waar lede van die gemeenskap om die drie lyke saamdrom.

Bron: Maroela Media