Premier vergader met SPU-studente

Deel hierdie storie / Share this story

BARKLY-WES – Dr. Zamani Saul, die premier van die Noord-Kaap, het op Sondag 15 Februarie 2020 die studente aan die Sol Plaatje-universiteit toegespreek.

Ongeveer 200 eerstejaarstudente het die vergadering bygewoon.

Die studente is deur die Christian Revival Church byeengebring.

Die vergadering het op Deo Gloria te Barkly-Wes plaasgevind.

Dr. Zamani Saul, die premier van die Noord-Kaap, spreek die eerstejaar-studente van SPU toe.