KIMBERLEY – Die gelukkige wenner van die Happy Stems Florist & Bakery-kompetisie is Victor de Abreu en sy meisie, Nika Diedericks.
Hulle wen ‘n driegang-maaltyd by The Lemon Tree en ‘n bos blomme, geborg deur Happy Stems Florist & Bakery.
Baie geluk, julle twee. Gelukkige Valentynsdag!



