LIMPOPO – Phineas Kgomo (18), oudleerling by ‘n skool in Limpopo, het by sy onderwyseres se huis ingebreek, haar ontvoer en verkrag. Kgomo is vandag in die Lephalale streekshof vir huisbraak en verkragting gevonnis. Die medebeskuldigde, Lesiba Mercharson (31) is lewenslank vir verkragting, ontvoering en diefstal van ‘n motorvoertuig gevonnis.
Bron: TimesLive



