Man adverteer homself op advertensiebord

Deel hierdie storie / Share this story

Mark Rofe (30) van Manchester in Brittanje was moeg vir die enkellopende lewe terwyl die meeste van sy vriende op die punt staan om te trou. Hy het vir hom ‘n advertensiebord vir £425 (ongeveer  R6 800) gekoop waarop hy homself adverteer het. Hy het 2 363 aansoeke gekry.

Bron: Sky