Man (55) se voortand uit na hy Rottweiler bytFiND iT SpanFebruary 14, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Martin Fletcher van Noord-Yorkshire in Engeland se twee jong Jack Russel-hondjies is Sondag deur ‘n Rottweiler aangeval. Fletcher het die Rottweiler aan sy oor gebyt om sy twee hondjies te beskerm. Bron: DailyMail Previous Post Polisie opsoek na oorledene se familie Next Post Koperkabeldiewe gaan verkeerd te werk