ROODEPOORT – Daar is een persoon dood en menige beseer nadat twee treine Woensdagaand by die treinstasie in Roodepoort, wes van Johannesburg, in mekaar vasgery het. Vyf passasiers het op Kimberley se treinstasie afgeklim net voor die botsing.
Bron: Timeslive




